VIBE Jeugkunstesimposium en -Ekspo
Ontdek die VIBE 2026 meesterklasse, werkswinkels en kreatiewe geleenthede. Laai die program af of voltooi die aansoekvorm hieronder.
Ontdek die VIBE 2026 meesterklasse, werkswinkels en kreatiewe geleenthede. Laai die program af of voltooi die aansoekvorm hieronder.
Die Innibos Opvoedkundige Trust is ’n kern-maatskaplike ontwikkelingsinisiatief van die Innibos Nasionale Kunstefees, wat daarop gemik is om toegang tot gehalte-onderrig vir talentvolle, maar minderbevoorregte leerders uit die groter Mbombela-gebied moontlik te maak. Die Trust voorsien beurse aan hoërskoolleerders om goedgekeurde hoërskole in die Laeveld by te woon. Hierdie beurse dek skool- en koshuisgelde, wat…
Innibos vat hande met VIBE om die volgende generasie kunstenaars te inspireer MBOMBELA (NELSPRUIT) – Die Innibos Nasionale Kunstefees, tans een van die grootste en mees gewilde Afrikaanse kunstefeeste in Suid-Afrika, brei sy verbintenis tot jeugontwikkeling uit met die aankondiging van VIBE Innibos, ‘n Jeugkunstesimposium en -ekspo, wat van 29 Junie tot 1 Julie 2026…
Innibos-span gee terug aan Care for Wild Die Innibos-span het onlangs die voorreg gehad om Care for Wild Rhino Sanctuary te besoek, ’n organisasie wat ongelooflike werk doen om ons renosters en natuurlike erfenis te beskerm. As deel van hul besoek het die span vellies en T-hemde aan die toegewyde Care for Wild-span oorhandig, as…
Wil jy weet sodra kaartjieverkope begin? Teken in op ons nuusbrief en ons laat weet jou wanneer jy jou kaartjies kan koop.