Baie dankie aan elke uitstaller wat deelgeneem het aan die lekkerte wat nooit opgehou het nie. Ons het heerlik saam met julle gekuier. Aansoeke vir stalletjies vir Innibos 2027 is nou oop.
Groete van my, Alison en die res van die Innibosbestuur.
Wil jy weet sodra kaartjieverkope begin? Teken in op ons nuusbrief en ons laat weet jou wanneer jy jou kaartjies kan koop.