Beskikbaar vanaf vroeg volgende jaar.
Bou jou perfekte Innibos-ervaring met ’n wye verskeidenheid verhoë, aktiwiteite en feesoomblikke regoor die terrein. Alles hiervan is deel van jou dagkaartjieprys en reeds ingesluit.
Ontdek ’n wêreld van drama, komedie, musiekteater en produksies wat vanjaar deel vorm van Toyota Innibos 2027.
Konserte, Teater, Kuierverhoë, Woelwaters, Boeke-oase, kuns, leefstyl en meer, alles in een program.
Bou jou perfekte Innibos-ervaring met ’n wye verskeidenheid verhoë, aktiwiteite en feesoomblikke regoor die terrein. Alles hiervan is deel van jou dagkaartjieprys en reeds ingesluit.
15:00 – Glaskas
16:00 – Spoegwolf
17:00 – Van Pletze
Geniet opkomende gunstelinge, gevestigde kunstenaars en lekker musiek wat die feesatmosfeer die hele dag aan die gang hou.
15:00 – Glaskas
16:00 – Spoegwolf
17:00 – Van Pletze
Van akoestiese optredes en kuiermusiek tot spesiale konserte en unieke samewerkings. Hier gebeur altyd iets besonders.
15:00 – Glaskas
16:00 – Spoegwolf
17:00 – Van Pletze
Ontspan in die Wingerd Kuiertuin met ligte vermaak, gesprekke, musiek en gesellige kuiergeleenthede vir die hele familie.
15:00 – Glaskas
16:00 – Spoegwolf
17:00 – Van Pletze
Van vermaak en gesprekke tot inspirerende stories en bekende gesigte. Die Laevelder Boma-Kuierteater bring elke dag iets nuuts om te geniet.
15:00 – Glaskas
16:00 – Spoegwolf
17:00 – Van Pletze
Die kleinspan se fees is ook IN! Ontdek al die shows, stories, musiek en pret wat Woelwaters hierdie jaar bied.
15:00 – Glaskas
16:00 – Spoegwolf
17:00 – Van Pletze
Boeke, stories en gesprekke is IN! Kom kuier saam met skrywers, denkers en boekliefhebbers in die ATKV-Boek-Oase.
15:00 – Glaskas
16:00 – Spoegwolf
17:00 – Van Pletze
15:00 – Glaskas
16:00 – Spoegwolf
17:00 – Van Pletze
Ontdek ’n wêreld van drama, komedie, musiekteater en produksies wat vanjaar deel vorm van Toyota Innibos 2026.
15:00 – Glaskas
16:00 – Spoegwolf
17:00 – Van Pletze
15:00 – Glaskas
16:00 – Spoegwolf
17:00 – Van Pletze
15:00 – Glaskas
16:00 – Spoegwolf
17:00 – Van Pletze
15:00 – Glaskas
16:00 – Spoegwolf
17:00 – Van Pletze
15:00 – Glaskas
16:00 – Spoegwolf
17:00 – Van Pletze
15:00 – Glaskas
16:00 – Spoegwolf
17:00 – Van Pletze
Wil jy weet sodra kaartjieverkope begin? Teken in op ons nuusbrief en ons laat weet jou wanneer jy jou kaartjies kan koop.