Skakel gerus ons toerismekantoor (KLCBT) by 013 755 1988 waar een van die konsultante vir jou nommerpas verblyf sal soek.
Is jy opsoek na bekostigbare verblyf vir Innibos? Wat is nou lekkerder as kamp tydens die fees?
Advertensievorms sal Januarie 2027 beskikbaar wees.
Wil jy weet sodra kaartjieverkope begin? Teken in op ons nuusbrief en ons laat weet jou wanneer jy jou kaartjies kan koop.