Similar Posts
Alles wat IN is, begin hier: Toyota Innibos stel die verhoog vir 2026 met kunstenaars wat IN is.
As daar ooit ’n tyd was om alles wat IN is, eerstehands te beleef, is dit nou! Vanaf 30 April maak Innibos se produksie kaartjieverkope oop en alles wat #trend, kom tot lewe. Met die opwinding wat opbou na Toyota Innibos vanaf 2 – 5 Julie, word feesgangers genooi om hulself te verdiep in ’n…
ATKV Boeke-Crawl 2024
Na ʼn afwesigheid van 4 jaar is die boeke-crawl weer terug op die Innibos spyskaart. Hierdie produksie was een van Innibos se wenresepte en die kaartjies daarvoor was elke jaar héél eerste uitverkoop. Met woorde, sinne, verse, verhale en musiek is die ATKV Boeke-crawl ʼn unieke en eiesoortige woordreis. Die ATKV Boeke-crawl is ʼn moet…
Kom proe saam by Die Wingerd
Innibos se tema vir die jaar is VARS! en Die Wingerd is ‘n splinternuwe konsep wat beloof om al die sintuie te prikkel. Die boomryke area tussen die twee rye klaskamers (die ou Kunspark) gaan omskep word in ‘n pragtige kuiertuin. Daar gaan verskeie wynstalletjies wees waar feesgangers wyn kan proe en saam met die…
Kuiertafels en Bespreekte Stoele – Hoe werk dit?
Kuiertafels en Bespreekte Stoele – Hoe werk dit? Innibos is weer hier – en met die LEKKER-konsep wat vir die tweede jaar in werking tree, gaan dit net nóg beter wees! Hierdie LEKKER (en unieke) kuiertafel en bespreekte stoel-uitleg bring jou nader aan die kunstenaars, en jy kan saam met jou beste pelle of familie uitspan…
‘n Magiese Feeservaring by die Laevelder Boma-kuierteater
‘n Magiese Feeservaring by die Laevelder Boma-kuierteater Elke jaar, wanneer die Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees sy deure oopmaak, kom mense van oraloor om die unieke atmosfeer, musiek en kuns te beleef, want dis nie net ’n fees nie, dis Innibos. En diep, binne die hart van die feesterrein, waar lag eggo en stories tot lewe…
Kuns inni Liedjiebos UITSTALLING
Kuns inni Liedjiebos UITSTALLING Skrywers en die publiek is uitgenooi om gedigte te skryf onder die tema VARS! 20 kunstenaars uit die Laeveld is gevra om een van hierdie gedigte te kies en dit te gebruik as inspirasie vir ʼn kunswerk. Hierdie kunswerke en die gedigte kan gesien word in ʼn kunsuitstalling by Christie’s at…

