VIBE Jeugkunstesimposium en -Ekspo
Ontdek die VIBE 2026 meesterklasse, werkswinkels en kreatiewe geleenthede. Laai die program af of voltooi die aansoekvorm hieronder.
Ontdek die VIBE 2026 meesterklasse, werkswinkels en kreatiewe geleenthede. Laai die program af of voltooi die aansoekvorm hieronder.
VISUELE KUNS/ VISUAL ARTFESTIVAL ARTIST/FEESKUNSTENAAR Odette Saayman – Waar die Kranse Antwoord Gee Opening: Woensdag 1 Julie 2026 om 18:00 Galery-ure: Daagliks tussen 10:00 en 17:00 Begeleide rondleiding: 12:00 daagliks Plek: Innibos-kunsgalerye by Hoërskool Bergvlam In aansluiting by die oorkoepelende tema van “Volkslied”, is ons trots om Odette Saayman as die Feeskunstenaar vir 2026 aan…
VISUELE KUNSGroepuitstalling Volkslied/Anthem VISUELE KUNS Opening: Woensdag 1 Julie 2026 om 18:00 Galery-ure: Daagliks tussen 10:00 en 17:00 Begeleide rondleiding: 12:00 daagliks Plek: Innibos-kunsgalerye by Hoërskool Bergvlam Deelnemende kunstenaars: Bob Mnisi, Dineo Mauke, Elize Buitendag, Eric Manganye, Ingrid Uys, John Moore, Michael Selekane, Rene Eloff, Samantha Maseko, Willem Pretorius en ander ’n Volkslied word gedefinieer…
As daar ooit ’n tyd was om alles wat IN is, eerstehands te beleef, is dit nou! Vanaf 30 April maak Innibos se produksie kaartjieverkope oop en alles wat #trend, kom tot lewe. Met die opwinding wat opbou na Toyota Innibos vanaf 2 – 5 Julie, word feesgangers genooi om hulself te verdiep in ’n…
By Toyota Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees 2026 gaan dit oor een ding: alles wat IN is en ons weet JY is beslis IN! Ná oorweldigende publieke navraag is die gewilde premium feeservaring in die Bespreekte Area vanjaar uitgebrei sodat nóg meer feesgangers die lekkerte kan geniet. Volgens Andy Lubbe, feesbestuurder van Innibos, bied die Bespreekte…
Mbombela – Die gewilde Toyota Innibos is terug en in 2026 vier ons ALLES wat IN is! Van musiek en teater tot boeke, kuns en stalletjies. As dit #trending is, vier ons dit saam as jy ook IN is! Die fees vind die jaar vanaf 2 – 5 Julie plaas by Hoërskool Bergvlam in Mbombela/…
Wil jy weet sodra kaartjieverkope begin? Teken in op ons nuusbrief en ons laat weet jou wanneer jy jou kaartjies kan koop.