Feesterrein met al die regte bestanddele vir heeldag kuier
Innibos-feesgangers hoef nie te wag vir elke aand se superkonsert op die hoofverhoog nie, maar kan sommer vroegdag reeds lekker in die feesgees kom. Die Innibos Kunstefees in Mbombela is van 27 tot 30 Junie vanjaar, en die feesterrein by Hoërskool Bergvlam open daagliks om 10:00. Op die feesterrein is nie minder nie as drie…
