Skoolkreet Kompetisie: Wen Groot met Kurt Darren!
Hier’s ’n kans vir jou skool om R10,000 te wen! Ons nooi alle skole uit om deel te neem aan ons spesiale skoolkreet-kompetisie ter viering van Kurt Darren. (Innibos vereer vanjaar hierdie kunstenaar vir sy groot bydrae tot Afrikaanse kontemporêre musiek). Dit is tyd om die gees hoog te hou en die lekkerste vibes na…
