Similar Posts
Innibos se perfékte WOW-faktor Kersgeskenk-idee
Kersfees sluip vinniger nader as wat jy wil erken, en hoewel jy dalk nog ‘n duisend dinge moet doen voor die feesseisoen aanbreek, gaan Innibos dit vir jou maklik maak. Want net soos julle, wonder ons ook wat om te koop vir daardie spesiale iemand wat reeds alles het. Innibos het die antwoord vir ‘n…
Werkstress is UIT, Lekker lag is IN by Toyota Innibos!
As die jaar se spertye, vergaderings, WhatsApp-groepe en alledaagse stres jou lagspiere laat verswak het, is dit tyd om hulle weer behoorlik te kom oefen by Toyota Innibos. Van skreeusnaakse komedies en satiriese spitsvondigheid tot nostalgiese humor en onvergeetlike karakters. Vanjaar se feesprogram bied iets vir elke lagliefhebber. Philna Scholtz, Programbestuurder van Toyota Innibos, sê…
Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees kondig nuwe hoofborg aan
Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees kondig nuwe hoofborg aan Die Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees is trots om Toyota Suid-Afrika as nuwe hoofborg aan te kondig. Hierdie vennootskap is meer as net ‘n samewerking – dit is ‘n samesmelting van gedeelde waardes, ‘n passie vir kultuur en ‘n liefde vir lekker dinge. Toyota staan vir betroubaarheid, deursettingsvermoë…
Innibos bied ’n oase vir boeke en kuns
Die ATKV-Kuns- en Boeke-oase by Innibos is vanjaar opnuut die toevlugsoord vir lesers en liefhebbers van die skone kunste ná ’n afwesigheid verlede jaar. Verskeie boekgesprekke word elke dag by die ATKV-Kuns- en Boeke-oase by Laerskool Nelspruit se kultuursentrum gehou. Etienne van Heerder kom vertel onder meer van die magiese gegewens in sy boek Gebeente,…
Toyota Innibos 2026: ‘n Fees propvol van ALLES wat IN is!
Die Laeveld se grootste kuier wag vir jou! As jy nog wonder waar jy hierdie winter moet wees, is die antwoord eenvoudig: Toyota Innibos 2026! Van 2 tot 5 Julie verander die Laeveld weer in ’n feesparadys waar musiek, teater, boeke, kuns, rugby, kuier, kos en inkopies saamvloei in een onvergeetlike ervaring, want hier vier…
a LEKKER cherry on the festival cake!
Here comes the highlight for every culture and music lover’s social calendar – the Innibos National Arts Festival 2025, which is taking place from 3 – 5 July, in Mbombela (Nelspruit). This year the theme is LEKKER and we are searching for pop-up artists (Buskers) whose unique talents will be a LEKKER cherry on top…
