
Similar Posts
Kaapsehoop Boekenaweek
Kom luister, lees en kuier saam met die uitgelese skrywers op Kaapsehoop – vir ’n ganse naweek lank. Die Innibos @ Kaapsehoop Boekenaweek is van 1 tot 3 September 2023. Van romans, digkuns en aktuele boeke en hul skrywers trek tydens dié naweek saam vir ’n boekprogram uit die boonste rakke op die skilderagtige Kaapsehoop….
a LEKKER cherry on the festival cake!
Here comes the highlight for every culture and music lover’s social calendar – the Innibos National Arts Festival 2025, which is taking place from 3 – 5 July, in Mbombela (Nelspruit). This year the theme is LEKKER and we are searching for pop-up artists (Buskers) whose unique talents will be a LEKKER cherry on top…
Innibos se perfékte WOW-faktor Kersgeskenk-idee
Kersfees sluip vinniger nader as wat jy wil erken, en hoewel jy dalk nog ‘n duisend dinge moet doen voor die feesseisoen aanbreek, gaan Innibos dit vir jou maklik maak. Want net soos julle, wonder ons ook wat om te koop vir daardie spesiale iemand wat reeds alles het. Innibos het die antwoord vir ‘n…
Meesters: 100 Jaar van Pinotage en Afrikaans – ‘n Viering van Taal, Kultuur en Uitmuntende Wyne
Meesters: 100 Jaar van Pinotage en Afrikaans – ‘n Viering van Taal, Kultuur en Uitmuntende Wyne NELSPRUIT – Die Pinotage Assosiasie, in samewerking met Toyota Innibos en Komati Group Holdings (Pty) Ltd., nooi feesgangers hartlik uit na ‘n uitsonderlike kultuur- en wyngeleentheid: Meesters: 100 Jaar van Pinotage en Afrikaans. Dít word aangebied deur die bekende…
VIBE Jeugkunstesimposium en -Ekspo
Ontdek die VIBE 2026 meesterklasse, werkswinkels en kreatiewe geleenthede. Laai die program af of voltooi die aansoekvorm hieronder.
Mopani Wingerd Kuiertuin by Toyota Innibos: Waar Feesgangers behoorlik kan vashaak!
By Toyota Innibos 2026 is daar een plek waar die geur van vars koffie, die klank van lewendige musiek, die klink van wynglase en die warmte van egte Suid-Afrikaanse gasvryheid saamvloei, die Mopani Wingerd Kuiertuin. En nee, hierdie is nie sommer net nóg ’n deurloop-area op die feesterrein nie. Dis ’n bestemming op sy eie….
