
Similar Posts
ATKV Boeke-Crawl 2024
Na ʼn afwesigheid van 4 jaar is die boeke-crawl weer terug op die Innibos spyskaart. Hierdie produksie was een van Innibos se wenresepte en die kaartjies daarvoor was elke jaar héél eerste uitverkoop. Met woorde, sinne, verse, verhale en musiek is die ATKV Boeke-crawl ʼn unieke en eiesoortige woordreis. Die ATKV Boeke-crawl is ʼn moet…
2024 het ’n Feesterrein wat kook!
Die Innibos-feesterrein by Bergvlam Hoërskool in Mbombela (Nelspruit) is vanaf 27 tot 30 Junie die besige hartklop van die fees. Of jy nou 5 of 85 jaar oud is, by dié feesterrein sal daar iets wees wat in jou smaak val! Die Innibos Hoofverhoog bied soos elke jaar ‘n uitstekende konsert aan wat by die …
VIBE Jeugkunstesimposium en -Ekspo
Ontdek die VIBE 2026 meesterklasse, werkswinkels en kreatiewe geleenthede. Laai die program af of voltooi die aansoekvorm hieronder.
Toyota Innibos en die Laeveld: Die perfekte wintersvakansie op jou voorstoep
Nelspruit (Mbombela), Mpumalanga – Waarom ure op die pad deurbring wanneer een van Suid-Afrika se gewildste wintersvakansiebestemmings reg op jou voorstoep wag? Hierdie winter bied die Toyota Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees aan Gautengers, Laevelders en inwoners van die breër Mpumalanga-streek die ideale geleentheid om ‘n onvergeetlike vakansie te geniet sonder om ver te reis. Die…
Fiëstas 2025: Hier is die benoemdes
Die kykNET Fiëstas vereer sedert 2011 jaarliks uitsonderlike prestasies in die uitvoerende kunste wat in die voorafgaande jaar by kunstefeeste te sien was. Innibos is trots om aan te kondig dat dié fees al vyf keer “Fees van die Jaar” by dié toekenningsgeleentheid gewen het. Die Fiëstas-paneel het in 2024 sewe kunstefeeste – KKNK, Suidoosterfees,…
Feesterrein met al die regte bestanddele vir heeldag kuier
Innibos-feesgangers hoef nie te wag vir elke aand se superkonsert op die hoofverhoog nie, maar kan sommer vroegdag reeds lekker in die feesgees kom. Die Innibos Kunstefees in Mbombela is van 27 tot 30 Junie vanjaar, en die feesterrein by Hoërskool Bergvlam open daagliks om 10:00. Op die feesterrein is nie minder nie as drie…
