Kaapsehoop Boekenaweek
Kom luister, lees en kuier saam met die uitgelese skrywers op Kaapsehoop – vir ’n ganse naweek lank. Die Innibos @ Kaapsehoop Boekenaweek is van 1 tot 3 September 2023. Van romans, digkuns en aktuele boeke en hul skrywers trek tydens dié naweek saam vir ’n boekprogram uit die boonste rakke op die skilderagtige Kaapsehoop….
