Similar Posts
Buskers
Die Innibosfees vloei tot binne-in i’langa Mall! Vars by Innibos vanjaar is opwip-kunstenaars wat by die Innibos feesterrein by Hoërskool Bergvlam sowel as i’langa Mall gaan optree. ʼn Verskeidenheid straatkunstenaars van AfrodizzyActs Entertainment gaan optree om ʼn feestelike atmosfeer te skep. Daar gaan op stelte geloop word, jongleurs wat talle kegels en balle in die…
KUNS GROEPUITSTALLING: Tuiskoms/Homecoming
KUNS GROEPUITSTALLING: Tuiskoms/Homecoming Opening: Dinsdag 2 Julie 2025 om 18:00 der LUR L Mabuza Galery-ure: Daagliks tussen 10:00 en 17:00 Begeleide Rondleiding: 12:00 en 15:00 daagliks Venue: Innibos Kunsgalery by die Bergvlam Hoërskool Restaurant Deelnemende kunstenaars: Reuben Mpangane, Erica Schoeman, Odette Saayman, Mariana Zwaan-de Bruin, Winston Thekiso, Bob Mnisi, Ingrid Uys, Wendy Sippel, Lisa Tristram,…
ATKV Kuns en Boekeoase
Vir liefhebbers van kuns en boeke is die ATKV Kuns- en Boekeoase net die plek om tydens die fees te besoek. By die pragtige Kultuursentrum van Nelspruit Laerskool word daar daagliks boekgesprekke aangebied. Etienne van Heerden gaan oor sy boek Gebeente gesels en Leon van Nierop stel sy splinternuwe roman Droomjagter bekend. Mathews Phosa kom…
Toyota Innibos 2025: ’n Fees wat Uit sy Nate Gebars het
Toyota Innibos 2025: ’n Fees wat Uit sy Nate Gebars het! Die stof het gaan lê, die tente en verhoë is opgepak en die feesbestuur haal weer asem. Die Toyota Innibos Nasionale Kunstefees 2025 is met groot geesdrif afgesluit, en daar heers geen twyfel nie – dié jaar se fees het oorgeloop van lekkerness. Met…
Maak jou eie skildery in Skilder En Wyn by die Toyota Innibos op 4 en 5 Julie 2025
MAAK JOU EIE SKILDERY IN SKILDER EN WYN BY DIE TOYOTA INNIBOS OP 4 EN 5 JULIE 2025 Kom maak jou eie skildery terwyl jy lekker fees hou by die Innibos Kunstefees en al die wonderlike teaterproduksies geniet. SKILDER EN WYN met Hannelie Swart en Ana van Achterbergh word by die Fleur de Lis Restaurant…
Brandstofprys daal – meer Innibosfeestyd vir jou om beslis IN te wees!
Nelspruit (Mbombela), Mpumalanga – Met die brandstofprys wat vanaf vanaand daal, het mense wat nie in Laeveld bly nie, nog minder rede om nie IN te wees by dié jaar se fees nie! Die Toyota Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees bied die perfekte bekostigbare wintersvakansie en die beste deel is dat daar nog verblyf én kaartjies…

