Kinder-oppasdiens op die feesterrein
Heeltyd speeltyd! Tussendeur die vertonings is daar natuurlik tyd om lekker te speel op die springkastele en om Fun Galore se klimrame te beproef en hulle duursame speelgoed uit te toets. Hierdie veelsydige speelgoed word ook te koop aangebied. Gesonde liggaamlike aktiwiteite om die kinders mee besig te hou. Kinder-oppasdiens op die feesterrein Die ATKV…
