Praktiese Klankskool met RSG by Innibos
Praktiese Klankskool met RSG by Innibos Aanbieders: Kobus Burger & Estel de Beer Sluit aan by RSG se opwindende klankskool, ‘n unieke ervaring vir oud en jonk waar ons die krag en kreatiwiteit van klank gaan illustreer. Hierdie praktiese werksessie sal jou anders laat dink oor hoe klank jou verbeelding kan prikkel en stories tot…
