Koppieteefontein – Jak de Priester gesels met Hannon Bothma
Koppieteefontein – Jak de Priester gesels met Hannon Bothma ‘n Hartsgesprek gebeur oor ‘n koppie tee. Hierdie gewilde kykNET-program Koppieteefontein is al in sy 7de seisoen en steeds is die kykers gek daarna. Nou kan feesgangers eerstehands ervaar hoe daar oor ‘n koppie tee uit Jak de Priester se pragtige teepotte gekuier word. Hy gesels…
