Kom ons help die kunste deur die mense in die kunstebedryf te help!
Kom ons help die kunste deur die mense in die kunstebedryf te help! Die Teater Bystand Fonds bestaan sedert 1962 en help en bedien as gratis hulpfonds en bedien ELKE beroep in die Uitvoerende Kunste in Suid Afrika: Radio, TV, Teater, Rolprentbedryf sowel as ander “lewendige optredes” – van die skoonmaak personeel, sekuriteit, administratief, logistiek…
