Dankie Dana! – Dana Snyman Vereringsgeleentheid
Dankie Dana! – Dana Snyman Vereringsgeleentheid Gesprekleier: Annemarie van der Walt ’n Boek is vir die siel soos wat ’n slypsteen vir ’n swaard is. Innibos vereer vanjaar geliefde skrywer, Dana Snyman. Hy noem homself ‘n storiesmous, maar is veel meer – hy skryf rubrieke, kortverhale, eenmanvertonings, romans en het selfs sy eie televisiereekds gehad….
