Hannon (HANNONS) – Beauty for you
Hannon (HANNONS) – Beauty for you Met Hannon Bothma Soms moet ons vir ander en onsself lag as dit by voorkoms kom. Dit is moeilik om objektief na jouself in die spieël te kyk en ander nie te oordeel as haar lipstiffie té pienk of haar hare té rooi is nie. Die Glam Guru, Hannon…
