KUNS GROEPUITSTALLING: Tuiskoms/Homecoming
KUNS GROEPUITSTALLING Tuiskoms/Homecoming Innibos bied met trots ’n groepsuitstalling aan wat kunstenaars ten toon stel wie se artistieke talent geïnspireer is deur die diverse en unieke natuurskoon van die Laeveld en Mpumalanga. Die Laeveld word allerweë beskou as ’n streek met ’n ryk biodiversiteit, en die omgewing se energie en lig, sowel as sy ryk…
