| |

Everest Wealth-verhoog by die Wingerd Kuiertuin

Everest Wealth-verhoog by die Wingerd Kuiertuin

Vir die fynproewer is daar hierdie area spesiaal met lekker wyn, lekker kos, lekker musiek en lekker aktiwiteite.

Kom kry wenke by Chef Tiaan hoe om ʼn kaasbord te pak, leer meer van pasta en hoe om ʼn braaibroodjie te maak. Marinda Engelbrecht gaan jou wys hoe om geur in jou kos te sit en hoe om olie en souse in geregte te gebruik.

Musiek van uitstaande gehalte gaan hier met lekkerness voorgesit word. Kom luister na sangers soos Bianca Blanc, Damian Beer, Len Muller asook uitsonderlike plaaslike talent soos Thapelo Lekoane, Meisie en Wanda Zonke.

Similar Posts

  • Gé Sing – Hoor my lied

    Gé Sing – Hoor my lied Kontemporêr Met Johan Brummer (Fatman), Arina de Witt, Louis Loock, Stephanie Baartman, Chanie Jonker, Angelo Roman, Theuns Botha Teen die einde van September 2024 was dit 25 jaar sedert die legendariese stem van Gé Korsten, Suid-Afrika se eerste ware superster, vir altyd stil geword het. Sy lewe, loopbaan en…

  • kykNET Konsert

    Saterdag Feesterrein en Kyknet Konsert Hierdie kaartjie verleen toegang tot die feesterrein vir die hele dag Saterdag 5de Julie 2025. Dit sluit alle vermaak op die feesterrein in, sowel as toegang tot die stalletjies. Die kykNET -konsert vanaf 18h00 op die Innibos Hoofverhoog is dus ook ingesluit. Kinders tot en met 12 jaar (onder 13)…

  • Loof Hom Innibos

    Loof Hom Innibos Met Ilán van Staden, Chris Else en Onbeskaamd. Innibos sluit die fees op ‘n gepaste wyse af en almal word hartlik uitgenooi om te kom deel in die danksegging en lofprysing saam met Ilán van Staden, Chris Else en Onbeskaamd. Hierdie is ʼn GRATIS konsert, maar daar word kollekte na die tyd…

  • ’n Langtafel-ervaring, iewers in die laeveld vir die kieskeurige fynproewer.

    ’n Langtafel-ervaring, iewers in die laeveld vir die kieskeurige fynproewer. Wo 2 Julie 16:00 – 23:00 Kontakpersoon: Lizette Gerber (084 406 6861) Word weggevoer na ’n unieke, geheimsinnige leefstyl ervaring in ’n semi-formele atmosfeer waar die natuurskoon van die Laeveld jou begroet. ’n Sewegang-maaltyd met lewendige kontemporêre agtergrondmusiek en goeie geselskap rond die spyskaart vir…

  • Trou

    Trou Musiekteater – Komedie Met Mel die Storieverteller en Corlea Botha Komediant Mel die Storieverteller en sangeres Corlea Botha smelt hul talente saam om ’n onvergeetlike vertoning vol sang en stories te bring. Jy hoef nie ’n ring aan die vinger te hê om te kan gesels oor troues nie. Ons almal was al by…