Similar Posts
ATKV Kuns en Boekeoase
Vir liefhebbers van kuns en boeke is die ATKV Kuns- en Boekeoase net die plek om tydens die fees te besoek. By die pragtige Kultuursentrum van Nelspruit Laerskool word daar daagliks boekgesprekke aangebied. Etienne van Heerden gaan oor sy boek Gebeente gesels en Leon van Nierop stel sy splinternuwe roman Droomjagter bekend. Mathews Phosa kom…
Innibos hoofverhoog kunstenaarbekendstelling Dis GROOT, dis LOUD, dis LEKKER!
Innibos hoofverhoog kunstenaarbekendstelling Dis GROOT, dis LOUD, dis LEKKER! Maak reg vir ’n Innibosfees só lekker, selfs jou groottoon gaan ’n sokkie wil gooi! Innibos 2025 is hier om jou te laat bons, skree, skater en saamsing tot jou stembande ingee! Drie aande van pure musiekmagic wag op jou en as jy dit mis, gaan…
Feeskunstenaar 2025: Reuben Mpangane
FEESKUNSTENAAR 2025: Reuben Mpangane Uitstalling : 2 tot 27 Julie 2025 Venue: Witrivier Kunsgalery, Casterbridge-sentrum, Witrivier Galery Ure : Daagliks tussen 09:00 and 16:00 (Saterdae tussen 09:00 and 14:00) Kunsrondleiding: 10:30 daagliks vanaf 3 tot 6 Julie 2025 Dit is vir ons ’n groot voorreg om Reuben Mpangane as die 2025 Innibos feeskunstenaar aan te kondig….
By Innibos is die jongspan die VIP’s – en laerskoolkinders kom steeds GRATIS in!
Vir Toyota Innibos is dit vir ons uiters belangrik dat die jonklomp die fees tot sy maksimum geniet en daarom kom laerskoolkinders steeds gratis feesterrein toe. Volgens feesbestuurder, Andy Lubbe, plaas Innibos ‘n baie sterk fokus op kinders en gesinne. Dit moet ‘n fees wees waar die hele gesin welkom voel en waar daar iets…
Puik toneel op die Innibos spyskaart 2024.
Die tafel vir die Innibos Produksieprogram is hierdie jaar gedek met uitsonderlike en interessante vertonings wat in ieder en ʼn elk se smaak sal val. Hier is ʼn paar lusmakertjies! Die produksie Albatros met Louw Venter en Ben Albertyn in die rolverdeling is die aangrypende verhaal van ʼn pa en seun oor twee geslagte heen…
Feesterrein met al die regte bestanddele vir heeldag kuier
Innibos-feesgangers hoef nie te wag vir elke aand se superkonsert op die hoofverhoog nie, maar kan sommer vroegdag reeds lekker in die feesgees kom. Die Innibos Kunstefees in Mbombela is van 27 tot 30 Junie vanjaar, en die feesterrein by Hoërskool Bergvlam open daagliks om 10:00. Op die feesterrein is nie minder nie as drie…
